Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 40:24:42
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Die regering stel streng bemagtigingsvereistes vir dié wat na staatstenders kyk
21/04/2026 Duração: 11minProf. Geo Quinot van die Stellenbosch University en kenner van openbare verkrygingsreg, verduidelik wat die veranderinge aan die Aankopewet behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Woensdag is die laaste dag voordat die skote dalk klap.
21/04/2026 Duração: 08minDr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, deel sy mening oor die markte, Afrimat se handelsverklaring, en voormaige Naspers uitvoerende beampte se afsterwe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21 April 2026
21/04/2026 Duração: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
H&M se ongelooflike groei-verhaal, insluitende in SA
20/04/2026 Duração: 05minElbrè Pienaar, hoof van bemarking en kommunikasie by H&M Suid-Afrika, gesels oor die maatskappy se internasionale en plaaslike geskiedenis. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA kan brandstofrisiko’s beperk deur meer olie plaaslik te raffineer
20/04/2026 Duração: 08minSimon Baloyi, uitvoerende hoof van Sasol, gesels oor Suid-Afrika se brandstofbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PPS keer ’n rekord R6,9 miljard aan lede uit
20/04/2026 Duração: 11minIzak Smit, uitvoerende hoof van PPS, verduidelik wat die maatskappy se winsdeling behels en gesels oor PPS se 2025 finansiële prestasie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe reëls om geld die land uit te neem
20/04/2026 Duração: 14minOlamo Makhubela, hoof van die finansiële toesig-afdeling by die Reserwebank, verduidelik wat die nuwe reëls om geld uit die land te neem behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dit kán 'n baie rowwe week wees
20/04/2026 Duração: 06minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, deel haar mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 April 2026
20/04/2026 Duração: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
17/04/2026 Duração: 16minAndries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die rol van verkryging te midde van voorsieningskettingontwrigting
17/04/2026 Duração: 04minCheryl Greyling, senior bestuurder vir kliënteverhoudings by die Chartered Institute of Procurement & Supply (CIPS), gesels oor die rol van verkryging te midde van voorsieningsketting-ontwrigting. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Skadevergoedingseise sit die staat se gesondheidsorg onder druk
17/04/2026 Duração: 06minDr Robyn Conradie, ’n Suid-Afrikaanse regskenner, gesels oor mediese nalatigheid en die impak daarvan op Suid-Afrika se gesondheidstelsel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die invordering van agterstallige heffings in deeltitelskemas verander
17/04/2026 Duração: 08minJohlene Wasserman, direkteur by VDM Incorporated, gesels oor ’n onlangse hofuitspraak wat ’n keerpunt vir deeltitelskemas is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die aandeleweek eindig op ‘n hoë noot
17/04/2026 Duração: 09minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 April 2026
17/04/2026 Duração: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die visbedryf: geen maklike vangste nie
16/04/2026 Duração: 10minKonrad Geldenhuys, uitvoerende hoof van Sea Harvest, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Familiebesighede kóók in Suid-Afrika
16/04/2026 Duração: 07minHerman Eksteen, leier van Suider-Afrikaanse familiebesighede by PwC South Africa, gesels oor Suid-Afrikaanse familiebesighede wat beter presteer as hul wêreldwye eweknieë. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sterk markte vloei deur na PSG se winslyn
16/04/2026 Duração: 11minPSG Financial Services het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie aangekondig. Die wesensverdienste is 37% hoër en die dividend is met 25% verhoog. Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Financial Services, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amerikaners is gierig
16/04/2026 Duração: 11minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, deel sy mening oor die markte en Tongaat Hulett se R200 miljoen-reddingsboei. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderag 16 April 2026
16/04/2026 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter