Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 40:02:52
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Nuwe tegnologie in oorlog … is dit so goed as wat die Amerikaners gehoop het
16/03/2026 Duração: 06minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor nuwe tegnologie in oorlogvoering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sun Internasional se aanlynbesigheid wys groei
16/03/2026 Duração: 08minUlrik Bengtsson, bestuurshoof van Sun International, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die kommer oor die toekoms van vanjaar se suikeroes raak meer
16/03/2026 Duração: 07minDr Thomas Funke, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging (SA Rietkwekers), gesels oor die onsekerheid oor die toekoms van Tongaat Hulett en wat dit vir suikerboere beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte styg vanmiddag en die rand wen veld, maar olie bly duur
16/03/2026 Duração: 09minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor wat vir hom op vandag se markte uitstaan, deel sy mening oor MTN se winssyfers wat vandag bekend gemaak is, en bespreek ook vandag se beweging in kleinhandelaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 16 Maart 2026
16/03/2026 Duração: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kyk na die risiko’s voor jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak
13/03/2026 Duração: 06minSean van Zyl, finansiële raadgewer by Old Mutual, deel sy insigte oor die risiko’s om na te kyk voordat jy finansiële keuses in ‘n verhouding maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenner antwoord luisteraarsvrae
13/03/2026 Duração: 19minAndries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Wes-Kaap maak ‘n plan om entstowwe teen bek-en-klouseer by boere te kry
13/03/2026 Duração: 09minChris Fourie, senior konsultant by Dairy Management Consulting, gesels oor die aankoms van entstowwe teen bek-en-klouseer in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Straat van Hormuz bly gesluit en olie hou bo $100 ‘n vat
13/03/2026 Duração: 09minMia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor Sasol en Naspers, hul aandeelpryse, die konflik in die Midde-Ooste, en deel haar vooruitsigte vir kleinhandelverkoopsyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 13 Maart 2026
13/03/2026 Duração: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter