Die Attie & Lené Show

Informações:

Sinopse

Luister hoe Attie & Lené Heunis, die oorspronklike Afrikaanse potgooier, en hul gaste die wêreld ervaar.

Episódios

  • Potgooi 30

    01/07/2010

    Episode 30; oftewel Reeks 2 Episode 3 (soos DSTV alles nou klassifiseer). Ek gesels oor die FIFA Wêreldbeker, Gary the Tooth Fairy & Sharleen Surty Richards. Potnotas: Nelson Mandela Bay Stadium Gary the Tooth Fairy (met 90,000+ fans) Sharleen Surtie... Continue Reading →

  • Potgooi 29

    10/06/2010

    Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een.

  • Potgooi 28!

    02/06/2010

    Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering. Potnotas: Red Apple Farm Stall Boesmansriviermond Juan se... Continue Reading →

  • Potgooi 27

    09/07/2006

    Potnotas: Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir ‘n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries. of laai af.

  • Potgooi 26

    30/05/2006

    ‘n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans “mainstream” in Britanje word? Skakels: Martin Dreyer, jou... Continue Reading →

  • Potgooi 25

    09/05/2006

    Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref. Skakels: Radio Afrikaans Stop Hunting Beethoven se 5de simfonie Die Moddereiland Potgooi of laai af.

  • Potgooi 24

    24/04/2006

    Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter. Links: Blog inskrywing oor ons Florida trip Die Florida Gallery The 1ste Jaarlikse Potgooi Konferensie potgooi –... Continue Reading →

  • Potgooi 23

    27/02/2006

    Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaarde (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding. of laaif af.

  • Potgooi 22

    20/02/2006

    George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie. of laai af.

  • Potgooi 21

    09/02/2006

    Op die vooraand van die 1ste game van die Super 14 lei Thinus Delport in die nuwe seisoen in. of laai af.