Informações:
Sinopse
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episódios
-
ToekomsVenster: Roepstem van die Here
15/01/2024 Duração: 03minIn terme van “los maak” wat mag dit verteenwoordig in my en jou lewe? In terme van “strek na wat voor is”, die karakter van Jesus wat in ons lewens gestalte moet kry, is dit ons van harte ingesteldheid?
-
ToekomsVenster: ’n Fokus op die belangrikste
15/01/2024 Duração: 03minDaar is egter ʼn tyd vir alles.
-
ToekomsVenster: Sy genade is onverdiend
15/01/2024 Duração: 03minDit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie.
-
ToekomsVenster: Ware vertroue is op God gerig
15/01/2024 Duração: 03minWaarom Hom nie by vernuwing vertrou in die jaar wat voorlê nie?
-
ToekomsVenster: 'Net een ding'
15/01/2024 Duração: 03minDie digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is.
-
ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid
13/12/2023 Duração: 02minDalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag. *Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
-
-
ToekomsVenster: Oom, help my!
11/12/2023 Duração: 02minMaar wat word dan van die mense wat sê, vra, smeek: “vat my net hier weg”?
-
ToekomsVenster: Kom lewend in die ewigheid aan
11/12/2023 Duração: 02minJesus, die Christuskind van Kersfees, het ʼn pad van vernedering en uiteindelik die dood geloop sodat ons “lewend, veilig, behoue en bloed-gewas” aan die “anderkant” sal aankom.
-
ToekomsVenster: Goud, wierook en mirre
11/12/2023 Duração: 02minDie drie geskenke wat die wyse manne uit die ooste na Jesus gebring het, is bekend. Goud dui op die Koninklike, wierook op die Goddelike en mirre op die lydensweg wat Jesus sou moes verduur.
-
ToekomsVenster: Sy naam is heilig
04/12/2023 Duração: 02minIntussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter.
-
ToekomsVenster: God is in die hemel, maar ook naby
04/12/2023 Duração: 02minOns is beelddraers, in alles soos Hy, behalwe dat ons nie Hy is nie. (Lees gerus Psalms 8)
-
ToekomsVenster: Hy is ’n ware Vader vir ons
04/12/2023 Duração: 02minPraat met God en noem Hom met die grootste vrymoedigheid Vader.
-
ToekomsVenster: Kom praat met God
04/12/2023 Duração: 02minVandag is die uitnodiging egter dat jy eg kinderlik, eg-mens en afhanklik met God sal praat.
-
Luister: So het ToekomsVenster begin
04/12/2023 Duração: 04minSowat twee jaar gelede is die opsigter, sy vrou en seun op ʼn vakansie see toe gestuur. Vir mense wat nie eers die binnekant van die nabye winkelsentrum ken nie, was dit ʼn lewensveranderende ervaring. Kom luister hoe ds. Jannie Pelser meer oor die ontstaan van ToekomsVenster vertel.
-
ToekomsVenster: Wat julle ook al doen, doen dit vir die Here
28/11/2023 Duração: 02minWaarmee is jy vandag besig? Doen dit van harte soos vir die Here.
-
-
ToekomsVenster: Jesus kom weer
28/11/2023 Duração: 01minWaarom stel mense uit en, meer nog, waarom waag hulle om die ewigheid sonder God in Christus Jesus aan te durf?
-
ToekomsVenster: Sien jy dit?
27/11/2023 Duração: 03minSo ry ek en sien met my oë drie jongmanne wat die sement-geplaveide eilandjies met ʼn graaf en besem aandurf.
-
ToekomsVenster: Kersfees, net om die draai
27/11/2023 Duração: 03minJa, dalk moet ons eerder praat van Christusfees as Kersfees.