Sa Gemeente Noordwyk Preke
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 109:34:14
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.
Episódios
-
Ou en nuwe maniere
22/04/2018 Duração: 27minOns moet ons oorgee aan die Here, sodat ons ingestel en gehoorsaam kan wees aan God se Woord.
-
Dankie dat U my gestuur het!
08/04/2018 Duração: 29minSoos die Vader My gestuur het so stuur ek julle ook...
-
I am about to do something brand new.
25/03/2018 Duração: 33min"See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I am making a way in the wilderness and streams in the wasteland."
-
Die evangelie van dors.
11/03/2018 Duração: 19min'Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: "Ek is dors" '
-
Hoe word ek God se meesterstuk?
25/02/2018 Duração: 35minWat is die stappe wat jy moet volg om geestelik en liggaamlik gesond te bly?
-
Vereistes vir geestelike groei.
11/02/2018 Duração: 35minGeloof vereis gehoorsaamheid. Jesus het die wet vernuwe. My gehoorsaamheid het 'n impak op my verhouding met my Here, my familie, my eggenoot, my kinders en almal om my.
-
Bron van geestelike energie.
28/01/2018 Duração: 31minKyk vir God, soek God, kyk Sy hand is uitgestrek na jou toe.
-
Die twee fondamente.
14/01/2018 Duração: 26min'Elkeen wat hierdie woord van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het.'
-
-
Is jy 'n kind van God?
13/08/2017 Duração: 36minAlmal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.
-
Vry (in Christus) van en tot...
11/06/2017 Duração: 31minGebruik jou vryheid om mense met liefde te dien.
-
Wat is belangrik wanneer ek bid?
28/05/2017 Duração: 33minGebed is om te verander dien binne jouself.
-
-
-
-
-
-
Ons Kinders en 20 Uitdagings
11/09/2016 Duração: 50min'Omdat julle kinders van God is en Hy julle lief het, moet julle Sy voorbeeld volg.'