Sa Gemeente Noordwyk Preke

Informações:

Sinopse

Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.

Episódios

  • Jesus se versoenende dood

    14/04/2019 Duração: 21min

    Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

  • Hooftrekke van Jesus se bediening

    24/03/2019 Duração: 25min

    Matt 9:13 “Gaan leer wat dit beteken:’ Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie’. Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”

  • Jesus se inkarnasie

    10/03/2019 Duração: 25min

    Filip 2:7 Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word.

  • Liefde ten DIEPSTE/Bewegende Liefde

    10/02/2019 Duração: 25min

    Markus 12: 28-34 'Jy moet die Here jou God lief hê met jou hele hart, verstand en al jou krag... en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.'

  • God, Christus en die Kerk

    27/01/2019 Duração: 28min

    Ons moet Jesus, Christus se missie uitleef. Ons moet mense om ons aanraak. Ons 'Kerk' is 'n kerk van woorde en dade.

  • Hoe verstaan jy die kerk?

    13/01/2019 Duração: 31min

    Ons moet God se liefde wat Hy uitdeel vir ander mense om ons uitdeel.

  • Hoekom is Kersfees spesiaal?

    25/11/2018 Duração: 29min

    'Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.'

  • Yesterday, Today and Tomorrow

    11/11/2018 Duração: 23min

    Die liefde van Christus bring ons, omdat ons tot die insig gekom het dat een vir almal gesterwe het, en dit beteken dat almal gesterwe het.

  • Gee, Doen en Getuig

    28/10/2018 Duração: 23min

    Laat julle lug so voor die mense skyn dat hulle julle goeie werke kan sien en julle die Vader wat in die hemel is verheerlik.

  • Wat sien ons as gelowiges?

    14/10/2018 Duração: 29min

    Dit gaan oor hoe God ons sien en hoe ons dan ander mense sien, ons moet God beter leer ken deur ons Bybel te lees en God se goedheid in ons lewens raak te sien.

  • Kommunikasie en brein integrasie

    23/09/2018 Duração: 46min

    Basiese elemente, van kommunikasie in 2018, wat bepaal hoe jy kommunikeer, hoe jy dit verstaan en hoe jy dit deurgee.

  • Geestelike groei

    09/09/2018 Duração: 29min

    Jy moet 'n navolger van Jesus Christus wees, Sy Woorde jou eie maak, dan sal jy groei ervaar in jou lewe.

  • Vergifnis en Aanvaarding

    26/08/2018 Duração: 29min

    Christus red ons en aanvaar ons soos ons is, ons het 'n plek in Sy ewige woning. Wat is die punt daarvan om te glo en stil te bly daaroor.

  • JOU Kronkelpad

    12/08/2018 Duração: 34min

    Jy moet God soek en Hom ken op JOU kronkelpad. God is jou koers en jou rigting in jou lewe.

  • Hoe leer jy God se wil?

    22/07/2018 Duração: 35min

    God sal jou krag gee om Hom te dien, God sal jou voorberei vir dit wat moet gebeur.

  • Tamatiestraat

    08/07/2018 Duração: 27min

    God can change the negative into a possitive!

  • Wat vra God van ons as gelowiges?

    24/06/2018 Duração: 29min

    'Ek wil die Here loof met alles wat in my is, wil ek sy Heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.'

  • A Surprising Salvation

    10/06/2018 Duração: 38min

    'For the Son of man came to seek and to save what was lost'

  • Die Modelgebed

    27/05/2018 Duração: 19min

    Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word; laat U Koninkryk kom, laat U wil geskied,...

  • Hoe kyk Ek en Jy na Jesus se Hemelvaart?

    13/05/2018 Duração: 19min

    Alles wat ek en jy doen moet ons doen in die naam van die Here. Deur Sy koningkryk te verkondig maak ek en jy 'n verskil.

página 2 de 13