Lewendewoord Centurion

Informações:

Sinopse

Woordgefundeerde waarhede in liefde deur Wouter van der Merwe en vele meer!

Episódios

  • Alida Tamsen Sondag Oggend 28 Okt 2018

    31/10/2018 Duração: 48min

    Alida Tamsen Sondag Oggend 28 Okt 2018 by LWC

  • Wouter vd Merwe Lei Vanuit Respek en Liefde Sondag Aand 21 Okt 2018

    24/10/2018 Duração: 51min

    Wouter van der Merwe 21 Oktober 2018 - 18:00 Lei vanuit Respek en liefde! Ef. 5:20-25 Mans wees lief vir jul vrouens Vrouens met respek wees aan jou man onderdanig. Mans het respek nodig terwyl vrouens liefde nodig het. Maar die twee geslagte moet kommunikeer met : Liefde en respek! Wat gebeur as respek agterwee bly? • Kritiek wat lei tot geestlike melaatsheid - Meriam Num. 12 • Ontbloting van ander bring n vloek. - Ham Gen. 9:27 • Familiariteit lei tot onvrugbaarheid. -Migal. 2Sam.6:23 Maar Jesus sê : Ek het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien! Matt.20:28 (Joh.13:4-5) Is dien= liefde + respek? Hoe dien jy Hom?

  • Wouter vd Merwe Vesting en Skanse Sondag Oggend 21 Okt 2018

    24/10/2018 Duração: 46min

    Wouter van der Merwe 21 Oktober 2018 - 09:00 Vestings en skanse! (Strongholds) Muhammed leef vanaf 570-632 nC. Sy skanse lei tot die ‘vesting’ van Islam. 2Kor.10:3-6 Wat is n vesting? Skans/ skuilplek/ bergvesting... (ń wegkruipplek) Fortress/ prison/ stronghold. Dawid noem Jerusalem n vesting (1Kron.11:5-7) en die Here n bergvesting (5 keer in Psalms). NT. Vestings = n denkwyse gevul met hopeloosheid wat ons laat aanvaar dat ongoddelike omstandighede nie kan verander nie. Die oorsprong van die geestlike vestings is die vader van leuens (Joh.8:44) Maar Jesus is díe WAARHEID! Skanse en vestings is oor lang tye, gedagtes en argumente wat ons teen die kennis van God oprig. Dit lei tot ongehoorsaamheid - sonde. Dis NIE optredes nie, dit begin by gedagtes. Vra waar kom jou ongehoorsame optrede eintlik vandaan? Watter leuen glo jy as vesting in jou kop? Kom ek wys jou hoe begin n ‘stronghold’.(ń voorbeeld) • dit begin met n Leuen - vanaf Adam tot nou, daarom is lieg as een van die 10 gebooie verbied

  • Wouter vd Merwe Beter Is Beter as Bitter Sondag Oggend 7 Okt 2018

    08/10/2018 Duração: 33min

    Wouter van der Merwe 7 Oktober 2018 - 09:00 Beter is beter as bitter! Eks.15:22-26 Die Here wil ons beter hê en nie bitter nie! Waar kom bitterheid vandaan? • van satan - Jak.3:15 • Rampe - 1Sam.30:6 (kwaad vir iemand) • Teleurgestelde verwagtings • Aanstoot (offense) - reg of verkeerd • Ander se seer Skandalon - wip Wat is die gevolg (vrug) van bitterheid? Heb. 12:15 • Woede - Ef. 4:26-31 • Selfbejammering - (victim spirit) • Selfregverdiging van sonde Sonde se rasionalisering lei tot "mure" van afgodery. (Gewoonte sondes) Hoe deel ek met bitterheid in my? • aanbid die Here! • Vergewe!!! Matt. 5:21-26 • Woord se waarheid sal jou bly wys!

  • Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 8 Deel 2 en Daniel 9 Deel 1

    02/10/2018 Duração: 58min

    Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 8 Deel 2 en Daniel 9 Deel 1 by LWC

  • Wouter vd Merwe Leierskap 23 Sept 2018 Sondag Aanddiens

    25/09/2018 Duração: 40min

    Wouter vd Merwe Leierskap 23 Sept 2018 Sondag Aanddiens by LWC

  • Wouter vd Merwe Die Liefde Van 'n Vader 23 Sept 2018 Sondag Oggenddiens

    25/09/2018 Duração: 01h01min

    Wouter van der Merwe 23 September 2018 - 09:00 Wees n pa! Hoe reflekteer ek Vader God? Ek wil nie Sy beeld blokeer nie! • Leer Vader-God ken! Sy Woord wys Sy karakter! (10 tekste) • God is liefde! (Die eienskap wat uitstaan) Gal. 5:22 - vrug vd. HG. - natuurlike vermoë 1Kor.12-14 - gawe vd. HG. - bo natuurlike vermoë • Wees n pa (fiesies en geestlik) wat: — Jou kinders (dissipels) van verhouding met God leer! Deut.6:4-8 (4:9) Spr. 22:6 & Ef. 6:4 3 stoele — voorsien vir jou mense! 2Kor. 12:14 Tit. 2:4 — Lei jou gesin! In gebed In morele voorbeeld en In liefde sê en doen! Laat toe dat jou HELE lewe jou kinders leer!

  • Wouter vd Merwe Leierskap Sondagaand 16 Sept 2018

    17/09/2018 Duração: 33min

    Wouter van der Merwe 16 September 2018 - Aanddiens Followers - Leierskap Tel jou kop op en loop voor! 2Tim. 1:6-8 (11&14) Lei vanuit: Selfversekerdheid in Christus! - dit skep vertroue Obama: "confidence makes a leader, but competance sustains one" Insecure leaders 2. Nederigheid. 1Petr.5:5-7 Sir Laurence Olivier: "Humility enough to prepare & Confidence enough to perform, makes for a good actor!" Vernedering is gedwonge nederigheid. # Prakties: druk doelbewus iemand anders in die spotlight die week. 3. Entoesiasme - v. 14 Op pad êrens heen? Wat vervul jou? Wat is jou einddoel wat jy jaag en wat is die een wat jy eintlik moet jaag? Mense volg selfversekerde, nederige en entoesiastiese leiers!

  • Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 7 Deel 1

    14/09/2018 Duração: 01h02min

    Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 7 Deel 1 by LWC

  • Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 6

    12/09/2018 Duração: 01h27s

    Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 6 by LWC

  • Jan Hendrik Kotze Die Wedstryd Plan Sondag Aand 9 Sept 2018

    10/09/2018 Duração: 40min

    Jan Hendrik Kotze Die Wedstryd Plan Sondag Aand 9 Sept 2018 by LWC

  • Wouter vd Merwe Heilige Gees Vervul Sondag Oggend 9 Sept 2018

    10/09/2018 Duração: 55min

    Wouter vd Merwe Heilige Gees Vervul Sondag Oggend 9 Sept 2018 by LWC

  • Wouter vd Merwe Daniel 1 Tot 6 Sondag Oggend 2 Sept 2018

    05/09/2018 Duração: 45min

    Wouter vd Merwe Daniel 1 Tot 6 Sondag Oggend 2 Sept 2018 by LWC

  • Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 5

    01/09/2018 Duração: 01h01min

    Woordskool Wouter vd Merwe Daniel 5 by LWC

  • John Jones Waar is jou Outoriteit. 26 Aug 2018 Sondag Aand

    27/08/2018 Duração: 43min

    John Jones Waar is jou Outoriteit. 26 Aug 2018 Sondag Aand by LWC

  • John Jones Waar is jou Outoriteit. 26 Aug 2018 Sondag Oggend

    27/08/2018 Duração: 43min

    John Jones Waar is jou Outoriteit. 26 Aug 2018 Sondag Oggend by LWC

  • Wouter vd Merwe Hoe werk ek deur Tereurstellings? Sondag Oggend 19 Aug 2018

    20/08/2018 Duração: 51min

    Wouter van der Merwe 19 Augustus 2018 - Oggenddiens Hoe werk ek deur teleurstellings? Was jy al teleurgestel deur : `n onvervulde verwagting, `n ander persoon, jouself of die Here? Spreuke 13:12 (4:23) Teleurstelling: Frustrasie oor die verskil tussen verwagting en ervaring! Teleurstelling laat ons somtyds: Hoop verloor. - Sagaria en Elisabet. (Luk. 1:6). - (2Kon. 4:8-37) Sunamitiese vrou. Negatief raak en sonde doen. - Dawid se manne (1Sam. 30:1-6). Petrus (Matt. 16:21-23) & Abraham (Hagar) Depressie - gemoedstoestand - Elia (1Kon. 19:1-8) & Lasarus se susters (Joh.11:1-15) Wat moet ons doen as ons teleurgesteld is of selfs ander teleurstel? 1Sam. 30:6 As die Here jou God (toevlug) is gee Hy vir jou krag! Matt.11:28-30 soek by die Here hulp en troos voor jy op mense se raad en hulp staatmaak! Ps. 143

  • Wouter vd Merwe Sondag Oggend Josafat 12 Aug 2018

    13/08/2018 Duração: 47min

    Wouter van der Merwe 12 Augustus 2018 Josafat 2 Kron. 17-20 Lofprysing en danksegging kan bo-natuurlike uitkoms, ja selfs engele, tot gevolg hê in ons oorwinnings van die Vredevors af. Fil.4:6-9 Vrede van God kom as geestelik reg is, maar die God van Vrede kom as prakties reg doen! Josafat is ons voorbeeld hiervan! 1. Hy was reg voorbereid: (hy doen sy werk reg) 2. Weermag 17:13-19 3. Regering 19:4-11 4. Finansies deur respek 17:3-9 2. Maar wat gebeur as ‘n krisis opduik en hy het drooggemaak? (Ons maak ook droog...en het krisisse; somtyds a.g.v. of t.s.v...) a. Hy is lief vir die Here - sy hart is reg (17:3) b. Hy preek selfs vir sy mense. (19:4) c. Hy soek die Here se hulp! Anders as ander van sy tyd (20:3) d. Hy herinner die Here aan Sy beloftes. (20:6-11) e. Verootmoedig (repent) homself. (20:18) 3. Hy kry n Goddelike strategie! Begin die Here loof: sit sangers voor! Gaan nog steeds uit! Die sing bring die Vrede van God (in hulle), maar Hul gehoorsaamheid bring die God van Vrede (

  • Ernie de Meyer Pin Drop, ontmoet my hier. Sondag Aand 05 Aug 2018

    07/08/2018 Duração: 37min

    Ernie de Meyer Pin Drop, ontmoet my hier. Sondag Aand 05 Aug 2018 by LWC

  • Wouter vd Merwe Waarheen is ons oppad? Sondag Oggend 5 Aug 2018

    07/08/2018 Duração: 56min

    Wouter van der Merwe 5 Augustus 2018 - 09:00 Visie: Waarheen is ons op pad? Dis nie lekker om blindelings te moet loop nie. Rom.2:4 Die Here lei ons met sy liefde! Visioenêre leiers het altyd nog ‘n prentjie voor oë gehad as hulle mense gelei het. Jesus - lei ons in Sy Koninkryk in. Paulus - Evangelie aan heidene (Ef. 3:1-7) Waarheen lei jy mense? As Christen is ons almal leiers - Matt. 28:19-20 (Joh.17:18) Lei dus mense in ‘n lewe van oorwinning: Koninkrykslewe! Matt. 6:10& 33 & 11:12 - maak dit jou prioriteit. Dit is Lewe en lewe in oorvloed- Joh.10:10 Waarheen lei LWC, jou? Eff. 4:11 (Heb.12:14) - perfektheid/heilig/heel/ gereed. Hoe? • Sy Woord (Heb.4:12) in Krag (HG) • Saam te leef: Life on life (Rom.12:1& 1Pet.2:5) • Geleenthede te skep- vir verhoudings & vir ontwikkeling! Dus weet ek waarheen ek met a. Jou as individu op pad is: • ‘n Volheid van Lewe: vrede/vreugde/kennis/ gesonde leier! b. Ook met die gemeente (LWC) in geheel: • ons vestig ‘n Liefdevolle, Woordgefundeerde, Koninkryksgeme

página 23 de 25