Sa Gemeente Noordwyk Preke
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 109:34:14
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.
Episódios
-
Okt 2009 - Uitgedaag om verder te groei... (nagmaal)
18/10/2009 Duração: 41minNa aanleiding van die gelykenis van die wingerdstok.
-
'n Volgende tree: Die pad van geloofsgroei
11/10/2009 Duração: 24minSo sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God.
-
Okt 2009 - Uitgedaag om te groei...
04/10/2009 Duração: 34minNa aanleiding van die gelykenis van die saaier word ons uitgedaag om vrugbare grond te wees.
-
Sep 2009 - Vryheid deur die Tien Gebooie 2
20/09/2009 Duração: 38minGod het nie vir ons die Tien Gebooie gegee as reels om ons te bind aan wat ons mag en nie mag doen nie, maar om ons in werklikheid volkome vry te maak. Dit gee vir ons die geleentheid om tot ons volle potensieel te kan lewel.
-
My Gebeente soek 'n Gemeente.
13/09/2009 Duração: 32minDit is teen hierdie agtergrond dat God juis ‘n gemeenskap van mense kies om die voertuig van sy evangelie te wees, die toekoms in.
-
Sep 2009 - Vryheid deur die Tien Gebooie 1
06/09/2009 Duração: 47minVandag se preek kom uit Exodus 20:1 as die die Here verklaar: "Ek is die Here jou God wat jou uit Egipte uit die plek van slawerny bevry het" God se plan was nog altyd ons vryheid, om vry te raak, los te kom van soveel wat ons vashou, terughou, wat ons vryheid steel. Dit is sy plan vir jou ook.
-
Aug 2009 - Wanneer jou geloof getoets word ....
30/08/2009 Duração: 01h00sGeloof selfs in moeilike omstandighede en wanneer ons nie verstaan nie. Kyk ook Hebreers 11:1 se opsomming van geloof.
-
Hoogtes van 'wow' ervarings en die laagtes daarna.
23/08/2009 Duração: 26minHoe ervaar ons hoogtes en laagtes?
-
Aug 2009 - Being part of His story...
16/08/2009 Duração: 55minWe are called to be part of His story, wherever we find ourselves and however we got there.
-
-
'n Nuwe Lewe
26/07/2009 Duração: 27minToe julle Christene geword het, het julle saam met Christus 'n nuwe lewe gekry.
-
Wie was Salamó
12/07/2009 Duração: 28minOns delf in God se woord en in ons eie lewe met Salamó as voorbeeld.
-
Julie 2009 - Die ware betekenis van kerk
05/07/2009 Duração: 45minTe midde van onsekerheid oor Middelandse gemeente se pad vorentoe, gesels Dawie met ons oor die ware betekenis van kerk.
-
Die liefde is geduldig
28/06/2009 Duração: 26minHoe gaan dit met jou verhoudings? Wat was die laaste woorde wat jy vanoggend vir jou man, vrou of kinders gesê het?
-
'Die vuur en die rook van 'n nuwe begin'
14/06/2009 Duração: 36minOns kyk na nog 'n geleentheid waar God die mens 'n tweede kan gee, 'n nuwe begin. Dat daar vir God se kinders en sy kerk die moontlikheid van 'n nuwe begin is.
-
Aan die regterhand van God - Hemelvaart
24/05/2009 Duração: 27minDie woord 'hoop' het te doen met verwagting....
-
Mei 2009 - Facing Giants
03/05/2009 Duração: 55minElkeen van ons het ons 'giants' in ons lewe wat ons een of ander tyd moet 'face'. Rian verduidelik aan die hand van die intog van Israel in die beloofde land in, dat ons almal voor keuses te staan kom. Ons kan dit of voluit aanvat, of weghardloop (en nog 40 jaar in die woestyn deurbring).
-
Die Woord Lewe....
26/04/2009 Duração: 27minDaar is ‘n behoefte aan eerlike, outentieke mense, wat eerlik is oor hulle tekortkominge en hulself en ander aanvaar.
-
Die fees van die ongesuurde brode
12/04/2009 Duração: 21minGod is besig met Sy groot plan met Israel. Hulle staan gereed om uit Egipte te vlug.
-
Die Bybel deur eerste-eeuse oë vir vandag
08/03/2009 Duração: 47minWyses waarop ons die Bybel beter kan verstaan, hoe ons dit interpreteer en wat ons soms weg trek van die evangelie.