So Loop Hy Maar, Die Lewe En So

Informações:

Sinopse

Suid-Afrika se heel eerste suiwer Afrikaanse potgooi (bo en behalwe al die ander wat reeds bestaan).Het jy al ooit pseudo-filosofies gereis van 'n gegronde feit oor die wêreld tot in die stratosfeer van jou verbeelding?Hierdie potgooi gaan jou toelaat om presies dit te ervaar met lekker geselskap en 'n ligte atmosfeer. Of nie.Dalk geniet jy dit net.

Episódios

  • Episode 60: So Loop Hy Maar - Sue Pyler en So ⚡️⚡️⚡️

    02/08/2020 Duração: 01h24min

    Sue Pyler is 'n radio-aanbieder op RSG, 'n MC en 'n motiveringspreker.   Ons praat oor die realiteit van bruin-wees in 'n oorwegend wit skool, universiteit en werksplek.   Sue was 'n 98% Wiskunde-student en nou 'n 110%-alles

  • Episode 59: So Loop Hy Maar - Joe van Niekerk en So

    16/07/2020 Duração: 02h20min

    Do you remember the Springbok rugby player Joe van Niekerk?    @JungleJoe333 (Instagram handle) took time to speak to us on our So Loop Hy Maar podcast all the way from where he now lives in Costa Rica.    We would rather type less and give you time to listen.    Also, we planned on being professional and somehow this conversation unfolded into something magical.     We love you, beautiful Soul.    Started with rugby and met in heaven...   We hope to see you there. 

  • Episode 58: So Loop Hy Maar - Gideon Lombard en So

    14/07/2020 Duração: 03h06min

    Een van die intelligentste mense wat ek nóg ontmoet het.    Ek kan dit voel.   Hy het skoolgegaan in Namibië, Holland en Amerika.   Hy's al vir 10 jaar skoon van verslawing.   Hy samel tans fondse in en het ingekom vir sy MBA by die besigheidskool in Madrid, Spanje.   Hy sou argitektuur studeer - toe neem die lewe sy draaie.   Hy was al op verhoë, film en TV as akteur — tot relatief onlangs in die sepie "Suidooster". Hy komponeer musiek en speel kitaar. Hy doen boonop tans besigheidskonsultasie vir 'n groot voedselnywerheid in die Kaap.   Hierdie brein breek boksies...   Met 'n hart so sag soos sy brein sterk is, het sy luister- en waarnemingsvermoëns my sedert ons eerste ontmoeting bygebly.    Ek voel bevoorreg om met 'n liewe vriend te kan gesels.   Hy's nie die volgende Miles Davis nie. Nie die tweede Elon Musk nie.   Hy's die eerste Gideon Lombard.   ❤️

  • Episode 57: So Loop Hy Maar - Francois van Coke en So ⚡️

    06/07/2020 Duração: 02h08min

    Pietie probeer beskryf wat Fokofpolisiekar vir hom beteken het.  Steeds beteken... Dalk relate jy... Hierdie band, en die bands wat soos familielede van hulle voel, raam só baie oomblikke van betekenis. Pietie: Ek was 'n tiener-kind wat vraagtekens as uitroeptekens disguise het. Hoe minder ek sin gemaak het, hoe harder wou ek skree. Liewe genade. Deur die begeleiding van julle musiek - rou gees in note immortalize - het julle my al bygestaan deur transcendental euforie, sielswerende verliefdheid, geesverpletterende horries, kners-cringe skaamte, waansinnige skuld, angs, insecurity, selfsugtigheid, self-discovery, self-love, sterk-voel, laag-voel, hoog-voel, nugter-voel, dronk-voel, invisible voel, invincible voel, connected voel, verstaan-voel, verreik-voel, alleen voel, soos ál een voel.  Soos almal wíl voel. Alles gelyk voel.  Vir altyd voel. Musiek voel soms spiritueel: Asof dit jou verstaan. Gee nie om hoe uniquely weird of freakish of beautiful of horrible jy voel nie, jy voel aanvaar soos jy is.  Fokofp

  • Episode 56: So Loop Hy Maar - Leandie du Randt en So

    02/07/2020 Duração: 01h21min

    'n Force of generosity & kindness.   My eie familie praat gereeld van mense met generosity of spirit. Ek dink dis mense wat só vol liefde is dat hulle daarvan uitdeel. Dalk mik ons almal hierna? Dit beteken nie generous geeste ervaar nie struggle nie, maar dat hulle somehow dit regkry om wonde in wysheid te omskep. Teëspoed in krag.   Leandie du Randt is die real deal. Authentic en truthful.   Ons het al die diepsee ingebackflip sekondes na "hoe gaan dit?"   Liefde en krag aan ALMAL.

  • Episode 55 : So Loop Hy Maar - Schalk Bezuidenhout en So

    19/06/2020 Duração: 01h34min

    Schalk aka "Snorseun" kort nie eintlik 'n introduction nie. Ons chat bietjie "agter" al die jokes oor sy loopbaan, sy liefde vir acting, hoe hy sy materiaal skryf, sy styl van komedie, sy hond en allerande ander lekker dinge! Geniet dit!

  • Episode 54: So Loop Hy Maar - Nana Giyose, #BLM en So

    11/06/2020 Duração: 02h19min

    We recently approached a very smart and open-minded young woman for a podcast.    Nana Giyose works in a corporate environment by day and teaches Zulu and English by night.    Pietie planned on getting to know her on a personal level and hearing her thoughts on #BlackLivesMatter.   We thought the conversation would progress gradually...    But Nana and Pietie immediately dived to the depths of truth.   (#BLM was supposed to be a departure point but instead we flew without take-off.)   Radiating warmth, wisdom, bravery and kindness, Nana gives us an education in humanity, without preaching a second.   We feel lucky to share this with you.    

  • Episode 53: So Loop Hy Maar - Bauke Hanekom en So

    06/06/2020 Duração: 01h24min

    Bauke Hanekom se gees is nóg groter as sy kuite.    'n Force of nature wat op 10jarige ouderdom die nommer 1 swemmer in Suid-Afrika was, later kaptein van Paarl Boys' High se 1ste rugbyspan geword het en wie se lewe sedertdien 'n paar doughnuts en s'e gekap het...   Tot waar hy nou is - gesonder en sterker as ooit ⚡   Bauke praat eerlik oor sy tawwe tye, die liefde vir sy mense, sy konneksie met sy oupa en ouma en die 15 000 calorie-challenge wat hy onlangs met USN, Men's Health en Under Armour gedoen het. Sy biceps pomp yster, sy hart pomp gees. Reuse liefde aan almal 

  • Episode 52: So Loop Hy Maar - Die Heuwels Fantasties en 2021 en So

    29/05/2020 Duração: 01h17min

    Ons chat met Pierre en Hunter van die Heuwels Fantasties oor hulle nuwe album, genaamd "2021". So cool soos wat die album naam is, so is die album ook. "2021" signify hoop en voorspoed, en beeld die album perfek uit, spesifiek omdat 2020 so groot train smash is. Pierre en Hunter vertel in detail hoe die album gemaak is, praat oor die ander kunstenaars wat betrokke is en gee hulle opinie van hulle nuwe werk.  Geniet dit!

  • Episode 51: So Loop Hy Maar - Riaan Cruywagen en So

    25/05/2020 Duração: 01h12min

    Ons belowe julle ons het pretty much die hele gesprek lank sit en smile. Soos twee honde wat adoringly na hul baas kyk, verliefdes hoog op studentelewe, of net, soos dit hier is, jong ouens wat opkyk na 'n eerbare man. Hy vat ons op 'n lewensreis binne net meer as 'n uur. Nederigheid, humorsin en 'n gees so suiwer soos sy uitspraak.  Ons kan eenvoudig aan geen beskrywing dink om hierdie episode te match nie. Dis tyd vir die nuus. Hierdie is 'n podcast met RIAAN CRUYWAGEN.

  • Ep 50: SLHM - Mila Guy, Simoné Pretorius (Née Nortmann) en So

    17/05/2020 Duração: 01h37min

    As jy nie een van hierdie twee gesigte herken nie, is jy dalk nie Afrikaans nie...   Mila Guy en Simoné Pretorius (née Nortmann) is twee darlings of the South African screen. Tussen die twee van hulle, sluit hulle projekte onder andere in Hotel, Binnelanders, 7de Laan, Wonderlus, Vir die Voels, Liewe Kersfeesvader, Vuil Wasgoed, Keeping Score... om net 'n paar te noem.  Hulle word soms met mekaar verwar, dalk omdat beide só groot droom.    In hierdie episode van die @soloophymaar podcast, explore ons alles wat nie gewoonlik in onderhoude gedek word nie: hoe deal mens met envy? Is social media ego-BS? Waarnatoe is hulle op pad? Wie het op laerskool vir Faf de Klerk gedate en wie was hoofmeisie van hul skool? Hulle gesels oor hul huge ambisies en ek kry die gevoel hulle gaan dit wraggies alles afpull...   Luister gerus na hierdie impressive jong dames. Vonkels in die oë, fires in the spirit.   Enjoy! ⚡️

  • Episode 49: So Loop Hy Maar - VAN PLETZEN en so

    10/05/2020 Duração: 01h31min

    Attention everyone! Are you gereed? Ons chat met die Suid-Afrikaanse eletroniese duo VAN PLETZEN! Peach en Nax het ongelooflike musiektalent en is beide comedic geniuses! Ons praat oor hoe die band begin het, hulle shows en hulle nuwe album, wat nou orals live stream. Leghe!

  • Episode 48: So Loop Hy Maar - ELANDRÉ en so

    01/05/2020 Duração: 01h26min

    Dit gebeur nie baie dat ons nie woorde het nie. Hierdie is een van daai kere. (Tik en vee uit, tik en vee uit...) Woorde val kort as dit kom by suiwerheid. Ons het vanoggend 'n gesprek op ons podcast met Elandré Schwartz gehad — die "Kleindorp-dromer" van Despatch. Elandré se vyf jaar ouer broer was agsteman en kaptein van die eerste rugbyspan. Toe Elandré Hoërskool toe is, vra die rugby-meneer hom hoopvol of hy gaan kom speel. Dalk so goed soos sy broer? "Nee meneer... Ek sal langs die veld staan en sing..." Dis nou 'n paar jaar later, en ná Elandré 'n Sony Select record deal gekry het deur Bruce Springsteen se "Tougher than the rest" in 2016 op Bok Radio te sing, verskiet hy soos 'n force of nature deur die heelal... Met sy stem (en gees) wat mense en plekke verhelder soos hy vlieg. Oppe, affe, diepte, lig... Elandré se musiek, storie en gees ooze stardom. Nie die ego tipe nie. Die egte tipe. Almal is special. Elandré is wel dalk one in many million...        

  • Episode 47 : So Loop Hy Maar - Frans Malherbe en So

    19/04/2020 Duração: 01h17min

    No description needed really. Frans Malherbe :  1. Currie Cup wenner 2. Rugby Wêreldbeker wenner 3. Awesome dude. Geniet dit!

  • Episode 46 - So Loop Hy Maar, Hungani Ndlovu en So

    14/04/2020 Duração: 01h45min

    Hungani Ndlovu is an actor, dancer, business owner and (these are our words, not his) a REAL humanitarian. Podcast-hosts, Niel Benjamin Kidd and Pietie Beyers, welcome this generous-hearted, big-thinking individual onto their podcast, "So Loop Hy Maar, Die Lewe En So". (Please subscribe on your podcast app!

  • Episode 45: Rikus de Beer aka RADIO RAPS en So

    10/04/2020 Duração: 01h44min

    'n Cravenweek-rugbyspeler het tydens oefening sy rug gebreek en moes 'n nuwe lewe oorweeg. Hy't in finansies en hernubare-energie gewerk, maar was in-en-uit die hospitaal en moes selfs in 'n stadium sy familie en vriende groet. Die man was op pad uit en het oorleef want hy't, in sy eie woorde, sy MOER GESTRIP vir mense wat nie geglo het hy gaan leef nie... ;-) Rikus de Beer aka RADIO RAPS aka JOHNATHAN is 'n wonderwerk. Sy amazing comedy blom uit 'n goedgunstige plek. Die man is nederig, grootgeestig en maak JOU belangrik voel. 'n Mens met 'n vonkel in die oog en die hart van 'n leeu. Van die Lockdown-extension, 5 karre wat afgeskryf is, sy Bull Terriers en waarmee hy nou alles besig is, Rikus neem vir my en Niel op reis. Beleef hierdie amazing mens... ⚡️⚡️⚡️ Liefde en krag aan almal.

  • SLHM EPISODE 44: The Adriaanse Brothers en So

    05/04/2020 Duração: 01h50min

    'While trying an extreme form of conversion therapy, a preacher summons an evil demon - one that's intent on triggering a mass suicide. The pastor must keep the demon contained - but there's a posse coming to set it free...'   PARABLE: A horror movie, now on Showmax

  • Episode 43 : So Loop Hy Maar, Die Heuwels Fantasties en So

    29/03/2020 Duração: 01h02min

    Ons is in lockdown. Ons oplossing? ZOOM podcast. Ons chat met Pierre Greeff en Hunter Kennedy oor hoe die band die Heuwels Fantasties gevorm is, hulle eerste album, hulle musiekvideos, die skryf van lirieke en allerande ander awesome stuff. Hoe genius hulle musikaal is, dis hoe down to earth hierdie dudes is.  Enjoy! 

  • Episode 42: So Loop Hy Maar, Hugo Ludik en So

    22/03/2020 Duração: 02h30min

      Hy't al in Nieu-Seeland rugby gespeel, vir Namibië in die World Cup krieket gespeel, hy was in die musiekgroep ADAM en nou's hy 'n musiekvervaardiger met 'n amazing studio, Muse Studios, in Johannesburg (waar ons hierdie episode opgeneem het - dalk nóg gaan opneem - en die klank is AMAZING!)   Hugo Ludik is die tipe ou wie almal op Hoërskool Windhoek en Huis Marais-koshuis op Stellenbosch probably gelove het. (En as hulle nie het nie, sal hulle heel moontlik nou: Die man se positiewe energie verwelkom jou, omhels jou en steek jou aan.)   Praat van aansteek, ons het die Corona-virus met onkundige respek benader, gepraat oor toe Hugo teen Kevin Pietersen krieket gespeel het en gesels oor die lesse wat die lewe aanhou uitdeel... Dít alles terwyl ons 2 keer live op sy Instagram was — hou aan luister wanneer ons twee, as 30-somethings, social-media op die lug ontsyfer — ons vind gou weer ons vloei...   Luister hierdie gerus in sarsies: Nou, vanmiddag, nóg 'n stuk voor jy gaan slaap, in die verkeer, saam met

  • Episode 41 : So Loop Hy Maar, Amalia Uys en So

    15/03/2020 Duração: 02h20min

    "Sit jou menswees in 'n kanon en skiet dit die wêreld vol." Ons weet nie eers wat om te sê nie. Captions val kort. Met rede, ons langste episode sovêr. Download nou en luister vandag - 'n spirituele belewenis. 'n Gesprek met Amalia Uys  

página 2 de 4