So Loop Hy Maar, Die Lewe En So

Episode 53: So Loop Hy Maar - Bauke Hanekom en So

Informações:

Sinopse

Bauke Hanekom se gees is nóg groter as sy kuite.    'n Force of nature wat op 10jarige ouderdom die nommer 1 swemmer in Suid-Afrika was, later kaptein van Paarl Boys' High se 1ste rugbyspan geword het en wie se lewe sedertdien 'n paar doughnuts en s'e gekap het...   Tot waar hy nou is - gesonder en sterker as ooit ⚡   Bauke praat eerlik oor sy tawwe tye, die liefde vir sy mense, sy konneksie met sy oupa en ouma en die 15 000 calorie-challenge wat hy onlangs met USN, Men's Health en Under Armour gedoen het. Sy biceps pomp yster, sy hart pomp gees. Reuse liefde aan almal