Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • ‘n Barmhartigheidsreël; Glo en doen! (Jakobus 2:12-26)

    14/08/2025 Duração: 25min
  • Geld wat stom is maak nie reg wat krom is nie; Die groot koninkryksreël (Jakobus 2:6 b- 11)

    13/08/2025 Duração: 25min
  • Hoe behandel jy ryk en arm? (Jakobus 2:1-6 a)

    12/08/2025 Duração: 25min
  • Ontvang en gehoorsaam die Woord! (Jakobus 1:21-27)

    11/08/2025 Duração: 25min
  • Luister, moenie te gou praat of kwaad word nie (Jakobus 1:15-20)

    08/08/2025 Duração: 25min
  • Versoekings, beproewings en eie begeertes (Jakobus 1:9-15)

    07/08/2025 Duração: 25min
  • Geloof, wysheid en volharding (Jakobus 1:2-8)

    06/08/2025 Duração: 25min
  • Inleiding, agtergrond, skrywer en lesers (Jakobus 1:1)

    05/08/2025 Duração: 23min
  • Kom terug na die Here toe, want jy het geval deur jou sonde (Hosea 14:2-10)

    04/08/2025 Duração: 25min
  • Die einde van Israel het finaal aangebreek (Hosea 13:1-14:1)

    01/08/2025 Duração: 25min
  • Ontrou by gelowiges kom dikwels oor ‘n lang periode: pasop daarvoor! (Hosea 12:3-13:1)

    31/07/2025 Duração: 24min
  • Nog ‘n keer: die Vaderhart van God teenoor die ontrou van sy kinders (Hosea 11:10-12:2)

    30/07/2025 Duração: 25min
  • Ontrou mense, teenoor die krag van God se liefde (Hosea 10:13-11:9)

    29/07/2025 Duração: 25min
  • Vergelyk oud-Israel se sondes met ons s’n, en sidder! (Hosea 9:15-10:12)

    28/07/2025 Duração: 25min
  • Die profeet as pretbederwer by die fees (Hosea 9:1-14)

    25/07/2025 Duração: 25min
  • Israel bewerk hulle eie ondergang as gevolg van ontrou aan die Here (Hosea 8:1-14)

    24/07/2025 Duração: 25min
  • Moenie ophou om na God se wil te vra nie! (Hosea 7:8-16)

    23/07/2025 Duração: 25min
  • Korrupsie in die regering (Hosea 6:7-7:7)

    22/07/2025 Duração: 25min
  • Oppervlakkige liefde soos ‘n môrewolkie (Hosea 5:10-6:6)

    21/07/2025 Duração: 25min
  • Burgeroorlog (Hosea 5:3-9)

    18/07/2025 Duração: 24min
página 5 de 14