Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Drie groepe leiers word aangetree (Hosea 4:4-5:2)

    17/07/2025 Duração: 25min
  • Die regsgeding begin: klagtes as gevolg van oortredinge (Hosea 3:1-4:3)

    16/07/2025 Duração: 25min
  • God belowe herstel van die land (Hosea 2:7-22)

    15/07/2025 Duração: 25min
  • Nie-my-volk-nie word gebore; a.g.v. ontrou wag balingskap (Hosea 1:7-2:6)

    14/07/2025 Duração: 25min
  • Jisreël en Sonder-ontferming word gebore (Hosea 1:1-7)

    11/07/2025 Duração: 26min
  • Inleiding op Hosea

    10/07/2025 Duração: 25min
  • Lof aan God; leef vir die Here; preekslot en briefbylae (Hebreërs 13:7-25)

    09/07/2025 Duração: 24min
  • Vier pare voorbeelde oorChristelike lewenspraktyk (Hebreërs 12:26-13:6)

    08/07/2025 Duração: 25min
  • Moenie die Genade van God verwerp nie! (Hebreërs 12:18-27)

    07/07/2025 Duração: 25min
  • Loop die pad van die geloof reguit (Hebreërs 12:11-17)

    04/07/2025 Duração: 25min
  • Tug en swaarkry roep ons terug na God toe (Hebreërs 12:1-11)

    03/07/2025 Duração: 25min
  • Christene is meer bevoorreg as die rigters en profete (Hebreërs 11:32-40)

    02/07/2025 Duração: 24min
  • Voorbeelde van geloof van Egipte tot voor Jerigo (Hebreërs 11:23-40)

    01/07/2025 Duração: 25min
  • Abraham, Isak, Jakob en Josef as geloofshelde (Hebreërs 11:17-22)

    30/06/2025 Duração: 25min
  • Noag en Abraham as drumpelfigure van die geskiedenis (Hebreërs 11:7-19)

    27/06/2025 Duração: 24min
  • Definisie van wat geloof is (Hebreërs 11:1-6)

    26/06/2025 Duração: 25min
  • Bly volhard om God se wil te kan uitvoer (Hebreërs 10:29-39)

    25/06/2025 Duração: 24min
  • Sonder Christus is mense verlore (Hebreërs 10:22-28)

    24/06/2025 Duração: 25min
  • Die offer van Jesus Christus (Hebreërs 10:11-22)

    23/06/2025 Duração: 24min
  • Die Christus offer vervang alle vorige (Ou Testamentiese) offers (Hebreërs 10:1-10)

    20/06/2025 Duração: 25min
página 6 de 14