Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:54
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Verbonde aan Christus en saam met ander Christene moet jy geestelik groei (1 Petrus 1:22-2:8)

    18/09/2025 Duração: 25min
  • Deur Christus losgekoop om anders te lewe (1 Petrus 1:16-21)

    17/09/2025 Duração: 24min
  • Vestig jou hoop volkome op die genade (1 Petrus 1:10-16)

    16/09/2025 Duração: 25min
  • Hoop in swaarkry (1 Petrus 1:6-9)

    15/09/2025 Duração: 26min
  • Eien jou hemelse erfenis vir jouself toe! (1 Petrus 1:1-5)

    12/09/2025 Duração: 25min
  • Inleiding; Die omstandighede en swaarkry van Petrus se lesers (1 Petrus 1:1-2)

    11/09/2025 Duração: 25min
  • Die "grand finale"! (Joël 3:18-21)

    10/09/2025 Duração: 25min
  • God waak self oor die finale veiligheid van sy kinders (Joël 3:9-17)

    09/09/2025 Duração: 24min
  • Die rolle gaan verander: heidennasies wat Juda laat swaarkry het gaan deurloop (Joël 3:1-8)

    08/09/2025 Duração: 24min
  • Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Joël 2:28-32)

    05/09/2025 Duração: 25min
  • Belofte dat die Here die Judasërs se land gaan herstel (Joël 2:18-27)

    04/09/2025 Duração: 25min
  • Kom terug na die Here (Joël 2:12-17)

    03/09/2025 Duração: 25min
  • Die dag van die Here is ‘n dag van oordeel (Joël 2:1-11)

    02/09/2025 Duração: 25min
  • Die dag van die Here is naby! (Joël 1:11-20)

    01/09/2025 Duração: 25min
  • Joël

    29/08/2025 Duração: 25min
  • Wees ‘n instrument in God se hand! (Jakobus 5:14-20)

    28/08/2025 Duração: 24min
  • Integriteit in optrede; bid in lyding en in blydskap (Jakobus 5:10-13)

    27/08/2025 Duração: 25min
  • Wag geduldig op Sy koms! (Jakobus 5:6-9)

    26/08/2025 Duração: 24min
  • Sê jy "goed" of "God"? (Jakobus 5:1-6)

    25/08/2025 Duração: 26min
  • Afhanklikheid van God (Jakobus 4:11-17)

    22/08/2025 Duração: 25min
página 4 de 14