Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:54
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Eiewaan en valse gerustheid sal die finale spyker in hulle ondergang wees (Amos 6:1-14)

    16/10/2025 Duração: 25min
  • Sosiale ongeregtigheid is die rede vir die noordryk se ondergang (Amos 5:18-27)

    15/10/2025 Duração: 25min
  • Oordeel oor Israel en ‘n treurlied word gesing (Amos 5:10-17)

    14/10/2025 Duração: 25min
  • 'n Treulied vir Israel (Amos 5:1-9)

    13/10/2025 Duração: 25min
  • Maak jou klaar om voor jou God te verskyn (Amos 4:4-13)

    10/10/2025 Duração: 25min
  • ‘n Uitspattige lewenstyl kan bydra tot ondergang (Amos 3:13-4:3)

    09/10/2025 Duração: 25min
  • Die oordeel oor Samaria word aangekondig (Amos 3:1-12)

    08/10/2025 Duração: 25min
  • Die skerpste oordeel tref Israel, die noordryk (Amos 2:6-16)

    07/10/2025 Duração: 25min
  • Uitsprake teen Moab en Juda (Amos 2:1-5)

    06/10/2025 Duração: 24min
  • Die oordeel oor die eerste ses buurvolke begin (Amos 1:3-15)

    03/10/2025 Duração: 24min
  • Inleiding; Agtergrondverwysings (Amos 1:1-2)

    02/10/2025 Duração: 28min
  • Wees voorskoot-gelowiges! (1 Petrus 5:5-14)

    01/10/2025 Duração: 28min
  • Elke Christen - ook ouderlinge! - behoort Christus se voorbeeld te volg (1 Petrus 4:18-5:4)

    30/09/2025 Duração: 24min
  • Die oordeel (tug) begin by die huis van God (1 Petrus 4:11-17)

    29/09/2025 Duração: 25min
  • Dien mekaar met julle gawes (1 Petrus 4:6-11)

    26/09/2025 Duração: 25min
  • Aanvaar onverdiende lyding ter wille van Christus (1 Petrus 3:19-4:6)

    25/09/2025 Duração: 25min
  • Verduur veronregting, soos Christus (1 Petrus 3:8-18)

    24/09/2025 Duração: 24min
  • Vrouens en mans de optrede in die huwelik (1 Petrus 2:22-3:7)

    23/09/2025 Duração: 25min
  • Ook as ons on-reg onbehandel word, bly Christus ons voorbeeld (1 Petrus 2:13-21)

    22/09/2025 Duração: 25min
  • Geroep en gered om God se verlossingsdade te verkondig (1 Petrus 2:9-12)

    19/09/2025 Duração: 25min
página 3 de 14