Brêkfis Met Derrich (rsg Potgooi)
Brêkfis met Derrich
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor perskebome; krisante; tekorte aan plante by kwekerye; en die terugsny van plante. Die plant van die week is Chinese jasmyn.