Brêkfis Met Derrich (rsg Potgooi)
Brêkfis met Derrich
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor hoe om die stof van plante se blare af te was; water en voeding vir vrugtebome; kalkswael; en die voorbereiding van groentetuine. Die plant van die week is 'n ornamentele gras, Liriope Pure Blonde.