Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die mynboujeug boesem nie vertroue in die toekoms in nie

Informações:

Sinopse

Dr. Manie Kriel, adjunkvoorsitter van die Suidelike Afrikaanse Instituut vir Mynbou en Metallurgie en raadgewende uitvoerende hoof van VBKOM, gesels oor die onlangse verslag van die Mineraleraad. Volg RSG Geldsake op Twitter