Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hóé soek banke die geld wat uit kliënte se rekenings gesteel is?

Informações:

Sinopse

Ulrich Janse van Rensburg, hoof van bedrogvoorkomingstrategie by Absa, verduidelik hoe Absa die geld opspoor wat uit kliënte se rekenings gesteel is. Volg RSG Geldsake op Twitter