Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink

Informações:

Sinopse

Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor Sanbi se verslag oor die status en bestuur van biologiese indringers in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter