Rsg Geldsake Met Moneyweb

Tinus drink koffie met Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool

Informações:

Sinopse

Prof Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor aan Wits Sakeskool gesels oor sy agterond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter