Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Christus, die laaste en volkome offer (Hebreërs 9:22-28)

    19/06/2025 Duração: 24min
  • Die erediens in die nuwe bedeling (Hebreërs 9:11-22)

    18/06/2025 Duração: 25min
  • Die erediens in die ou bedeling (Hebreërs 9:1-10)

    17/06/2025 Duração: 24min
  • Jesus is hoëpriester van die nuwe verbond (Hebreërs 8:1-13)

    16/06/2025 Duração: 25min
  • Jesus die sondelose, heilige hoë priester (Hebreërs 7:20-8:2)

    13/06/2025 Duração: 26min
  • Jesus se priesterskap oortref alle ander tussengangers tussen God en ons (Hebreërs 7:4-19)

    12/06/2025 Duração: 24min
  • Melgisedek se priesterskap was hoër as dié van Äaron (Hebreërs 7:1-3)

    11/06/2025 Duração: 25min
  • Op grond van wat Christus vir ons gedoen het staan ons hoop vas (Hebreërs 6:17-20)

    10/06/2025 Duração: 25min
  • Vertrou op God se beloftes nie op eie vermoëns nie (Hebreërs 6:9-16)

    09/06/2025 Duração: 25min
  • Oefen jou geestelike spiere! (Hebreërs 6:1-8)

    06/06/2025 Duração: 25min
  • Moenie net altyd geestelike melkkossies wil eet nie (Hebreërs 5:9-14)

    05/06/2025 Duração: 26min
  • Jesus is deur God aangestel as Hoëpriester (Hebreërs 5:1-8)

    04/06/2025 Duração: 25min
  • Jesus is ons groot Hoëpriester (Hebreërs 4:14-16)

    03/06/2025 Duração: 25min
  • Die Woord is en werk kragtig (Hebreërs 4:12-14)

    02/06/2025 Duração: 24min
  • Reageer gelowig op God se beloftes (Hebreërs 4:8-11)

    30/05/2025 Duração: 24min
  • Die belofte van rus vir die wat glo (Hebreërs 4:1-7)

    29/05/2025 Duração: 25min
  • Vandag as julle sy stem hoor... (Hebreërs 3:12-19)

    28/05/2025 Duração: 25min
  • Die gevaar van afval deur ongeloof (Hebreërs 3:7-11)

    27/05/2025 Duração: 25min
  • Jesus is ook baie belangriker as Moses (Hebreërs 3:1-6)

    26/05/2025 Duração: 25min
  • Die wonderlike gevolg van Jesus se menswording en opstanding (Hebreërs 2:14-18)

    23/05/2025 Duração: 25min
página 7 de 14