Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Ervaar die krag van die Gees en leef dit uit (2 Timoteus 2:22-3:5)

    27/02/2025 Duração: 25min
  • Breek weg van ongeregtigheid (2 Timoteus 2:14-21)

    26/02/2025 Duração: 25min
  • Bly getrou aan die Evangelie! (2 Timoteus 2:3-13)

    25/02/2025 Duração: 26min
  • Paulus self is Timoteus se voorbeeld (2 Timoteus 1:11-2:2)

    24/02/2025 Duração: 26min
  • Die Heilige Gees vul ons met krag, liefde en selfbeheersing (2 Timoteus 1:4-10)

    21/02/2025 Duração: 26min
  • Inleiding; Paulus dank God vir Timoteus (2 Timoteus 1:1-3)

    20/02/2025 Duração: 25min
  • Aan Timoteus; oor ryk mense; briefslot (1 Timoteus 6:11-21)

    19/02/2025 Duração: 25min
  • n Geestelike glybaan na bankrotskap en ondergang (1 Timoteus 6:6-10)

    18/02/2025 Duração: 25min
  • Oor ampsdraers, diskrimininasie en vals of ware rykdom (1 Timoteus 5:23-6:5)

    17/02/2025 Duração: 25min
  • Dienende weduwees en ouderlinge (1 Timoteus 5:9-22)

    14/02/2025 Duração: 25min
  • Die versorging van weduwees (1 Timoteus 4:16-5:8)

    13/02/2025 Duração: 25min
  • Volhard in die goeie leer! (1 Timoteus 4:6-16)

    12/02/2025 Duração: 25min
  • God het ons met liggaam én gees goed gemaak (1 Timoteus 4:1-5)

    11/02/2025 Duração: 25min
  • Die gemeente is die draer en beskermer van die waarheid (1 Timoteus 3:12-16)

    10/02/2025 Duração: 25min
  • Riglyne vir ouderlinge en diakens (1 Timoteus 3:1-11)

    07/02/2025 Duração: 25min
  • Hoe vrouens (en mans!) hulle behoort te gedra (1 Timoteus 2:9-15)

    06/02/2025 Duração: 25min
  • Ses redes vir gebed; vroue en mans se optrede (1 Timoteus 2:3-8)

    05/02/2025 Duração: 25min
  • Voorbidding vir alle mense (1 Timoteus 1:16-2:2)

    04/02/2025 Duração: 25min
  • Christus Jesus het na die wêreld gekom om sondaars te verlos (1 Timoteus 1:6-15)

    03/02/2025 Duração: 25min
  • Toets jouself: geen verdienste nie, maar 'n rein hart, 'n goeie gewete, opregte geloof (1 Timoteus 1:3-5)

    31/01/2025 Duração: 26min
página 11 de 14