Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Uitsprake teen Ammon, Moab, Edom en die Filisteine (Esegiël 25:1-17)

    27/03/2025 Duração: 25min
  • Ohola (Samaria, Noordryk) en Oholiba (Jerusalem, Suidryk) (Esegiël 23:4-24:27)

    26/03/2025 Duração: 25min
  • Drie oordeels preke oor Jerusalem (Esegiël 21:28-23:3)

    25/03/2025 Duração: 25min
  • Die Here trek sy swaard van oordeel uit. Dan volg 'n swaardlied (Esegiël 20:45-21:27)

    24/03/2025 Duração: 26min
  • Treurlied oor die konings; terugblik op die geskiedenis (Esegiël 19:1-20:44)

    21/03/2025 Duração: 26min
  • Die fabel verklaar; God wil dat elkeen hom bekeer en bly lewe (Esegiël 17:10-18:32)

    20/03/2025 Duração: 24min
  • Trouelose Israel; 'n fabel oor bome, 'n wingerdstok en arende (Esegiël 16:1-17:10)

    19/03/2025 Duração: 24min
  • Vals profete en 'n vrugtelose volk gaan gestraf word (Esegiël 13:1-15:8)

    18/03/2025 Duração: 24min
  • n Dramatasiese voorstelling: die ballingskap kom! (Esegiël 12:1-28)

    17/03/2025 Duração: 25min
  • God is nooit gebonde nie! (Esegiël 11:1-25)

    14/03/2025 Duração: 25min
  • Esegiël pleit, vir Juda, maar God verlaat die tempel (Esegiël 9:1-10:22)

    13/03/2025 Duração: 25min
  • Moenie kompromieë aangaan nie, wees opreg voor God! (Esegiël 8:13-18)

    12/03/2025 Duração: 25min
  • Afskuwelikhede in Jerusalem se tempel ( Esegiël 7:1-8:12)

    11/03/2025 Duração: 25min
  • Simboliese handeling: Jerusalem gaan swaar boet! (Esegiël 4:1-6:14)

    10/03/2025 Duração: 25min
  • Esegiël word tot profeet en wagter geroep (Esegiël 2:1-3:27)

    07/03/2025 Duração: 25min
  • Die eerste visioen (Esegiël 1:1-28)

    06/03/2025 Duração: 26min
  • Inleiding; Die Here kom na Esegiël in Babel (Esegiël 1:1-2)

    05/03/2025 Duração: 25min
  • Oor bekering; Paulus se slotwoorde (2 Timoteus 4:9-22)

    04/03/2025 Duração: 24min
  • Paulus word as drankoffer uitgegiet (2 Timoteus 4:1-8)

    03/03/2025 Duração: 25min
  • Die Skrif as wapen teen dwalinge (2 Timoteus 3:6-17)

    28/02/2025 Duração: 25min
página 10 de 14