Die Losgemaal Podcast

Informações:

Sinopse

'n Los getjommel rondom alles RONDOM rugby.

Episódios

  • Die Losgemaal - Post RWC 2019 (S2-E10)

    01/12/2019 Duração: 02h37min

    Vol sirkel, 'n trofee, en al die roomys. In hierdie finale episode van seisoen 2 kyk ons terug na die 2019 toernooi. 'n Geskiedkundige toernooi vir Springbok rugby, wat wenners uit die stryd getree het, en 'n geskiedkundige Japan-avontuur vir Die Losgemaal.

  • Die Losgemaal - Pre RWC 2019 (S2-E9)

    15/09/2019 Duração: 01h43min

    Buig, buig, buig en 'n waslap op jou kop. Die tyd het aangebreek. Rugby Wêreldbeker 2019 in Japan! Ons kyk vorentoe na hierdie jaar se toernooi. Wie speel en wat om te verwag in Japan, etiek gewys.

  • Die Losgemaal - RWC 2015 (S2-E8)

    10/09/2019 Duração: 01h28min

    Oof...Brighton, onse Charlize, onse Bale en hoe om te short. 2015 se wêreldbeker het rampspoedig begin, maar oraait geëindig. Herleef die onlangste toernooi, en toets jou geheue.

  • Die Losgemaal - RWC 2011 (S2-E7)

    03/08/2019 Duração: 01h37min

    4K Wells, tattoos in die jacuzzi en iemand vra iemand om te trou. 2011 was nie die beste jaar vir die Springbokke in die wêreldbeker nie, maar ons kyk na die hoogtepunte.

  • Die Losgemaal - RWC 2007 (S2-E6)

    03/06/2019 Duração: 01h11min

    'n Onverwagse kantlyn kommentator, chino's en kampioen-glorie! In hierdie episode herleef ons SA se tweede wêreldbeker wen, terwyl ons terugdink aan ons nuwe lewens in die destydse korporatiewe wêreld. LET WEL: Ons het 'n, byna, 2-jarige wat as regstreekse gehoor deur die tweede sigment kommentaar lewer. Hy's baie skerp, luister mooi.

  • Die Losgemaal - RWC 2003 (S2-E5)

    28/04/2019 Duração: 01h43min

    One night in Paris, oogringe en Christo! Ons verwelkom in hierdie 10de episode van Die Losgemaal ons eerste gas. Ons praat, so bietjie, oor die 2003 wêreldbeker, maar onthou hoofsaaklik ons universiteitsjare.

  • Die Losgemaal - RWC 1999 (S2-E4)

    16/04/2019 Duração: 01h16min

    Break-ups by die flieks, chinos & truie en die Y2K bug! Rugby was nie noodwendig die hoogtepunt van 1999 nie, krieket ook nie. Maar, ons kyk na die 1999 Rugby Wêreldbeker en wat alles in 1999 gebeur het.

  • Die Losgemaal - RWC 1995 (S2-E3)

    22/03/2019 Duração: 01h18min

    Rugby, nog rugby, en wie was Suzie? 1995. Wat 'n jaar. Wat kan ons sê? Wel, luister!

  • Die Losgemaal - RWC 1991 (S2-E2)

    04/03/2019 Duração: 46min

    Hopscotch 100m, Pynappels en Turtles! Twee keer! In 1991 het die eerste Wêreldbekertoernooi in die Noordelike Halfrond plaasgevind. Ons gesels oor die beker self, die spanne en skep amper 'n nuwe podcast, "Praat saam - met Gordon Sumner".

  • Die Losgemaal - RWC 1987 (S2-E1)

    18/02/2019 Duração: 50min

    Wagyu beef, Mortal Kombat en Giuseppe! In 1987 het die eerste Rugby Wêreldbeker plaasgevind. Ons kyk na die toernooi, en wat alles RONDOM rugby gebeur het in 1987.

  • Die Losgemaal - Super(hero) Rugby (S2-E0)

    31/01/2019 Duração: 53min

    Indien Rugby en Super Heroes sou oorvleeul, wie sou gekies word vir die Super(Hero) span? En die aardsvyande? Luister na ons keuse van die 23 spelers, skeidsregter en kommentator... en kies jou eie.

  • Die Losgemaal - Eisteddfod (S1-E4)

    25/12/2018 Duração: 01h02min

    Alles oor Wallis, R25 000/kg biltong en skaak.

  • Die Losgemaal - Siek (S1-E3)

    24/12/2018 Duração: 51min

    Beide van ons was olik tydens die opname van hierdie episode. Eintlik 3 van ons. Ons gesels oor Skotland, Highlander en af biltong.

  • Die Losgemaal - Lutetia (S1-E2)

    20/12/2018 Duração: 53min

    Wie is Lutetia? Swaai jou menhir, en Willie se snor.

  • Die Losgemaal - Afskop (S1-E1)

    20/12/2018 Duração: 57min

    In ons eerste episode lê ons die fondasie vir die podcast. Ons gesels ook oor ons eie persoonlike loopbane as "spelers".

  • Die Losgemaal - Inleiding

    19/12/2018 Duração: 07min

    Luister hierna om uit te vind waaroor Die Losgemaal gaan, en kry 'n voorsmakie van hoe dit klink.