Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • God is lig, en die implikasisies vir my lewe (2) (1 Johannes 1:5-2:2)

    04/12/2025 Duração: 26min
  • God is lig, en die implikasisies vir my lewe (1) (1 Johannes 1:5-10)

    03/12/2025 Duração: 26min
  • Trek ander mense in in jou geloofskring (1 Johannes 1:3-4)

    02/12/2025 Duração: 25min
  • Inleiding; die ou man, Johannes, se persoonlike getuienis (1 Johannes 1:1-2)

    01/12/2025 Duração: 25min
  • God se liefde is vir alle mense. Leef dit uit! (Jona 4:8-11)

    28/11/2025 Duração: 26min
  • God betoon telkens liefde ten spyte van ons ongeduld (Jona 4:3-7)

    27/11/2025 Duração: 25min
  • Moenie vir God kwaad wees oor Sy genade (vir ander) nie! (Jona 4:1-2)

    26/11/2025 Duração: 25min
  • Buig onvoorwaardelik voor die genadige God in Jesus Christus (Jona 3:7-10)

    25/11/2025 Duração: 26min
  • Ten spyte van Jona, betoon God genade aan ongereddes (Jona 3:4-6)

    24/11/2025 Duração: 26min
  • Anders as ons, het die Here liefde én hoop vir die grootste sondaars (Jona 3:2-3)

    21/11/2025 Duração: 25min
  • ‘n Loflied op die genadige God wat dikwels tot ons roep (Jona 2:8-3:1)

    20/11/2025 Duração: 25min
  • God se genade red uit die die grootste nood. (Jona 2:3-7)

    19/11/2025 Duração: 25min
  • Wonderwerke: destyds én vandag (2) (Jona 1:17-2:2)

    18/11/2025 Duração: 26min
  • Wonderwerke: destyds én vandag(1) (Jona 1:15-17)

    17/11/2025 Duração: 25min
  • Die heidene kom tot bekering (Jona 1:11-15)

    14/11/2025 Duração: 25min
  • Dien jy regtig die Here, of bely jy Hom maar net? (Jona 1:7-10)

    13/11/2025 Duração: 25min
  • Hoe vas slaap jy? (Jona 1:4-6)

    12/11/2025 Duração: 25min
  • Die Here se opdrag en Jona se reaksie (Jona 1:1-3)

    11/11/2025 Duração: 25min
  • Inleiding vir die verstaan van die boek Jona

    10/11/2025 Duração: 24min
  • Finale oordeels- en heilswoorde; God Almagtig regeer en straf! (Obadja 8b- 21)

    07/11/2025 Duração: 24min
página 1 de 14