Lewendewoord Centurion

Wouter vd Merwe Daar Is Krag In Wag 08 April 2018 Aanddiens

Informações:

Sinopse

Wouter van der Merwe 8 April 2018 - aanddiens Waarvoor wag ons as Christene? Behalwe vir: • mekaar 1Kor. 11:33 (goeie maniere) • Seks voor die huwelik (goeie sedes) • Om jou voet in jou mond te sit. (Wysheid) • Jesus se klop- Open. 3:20 • Heilige Gees doop. Hand. 1:8 • Heilige Gees daagliks - Ef. 5:18 • Wederkoms - 1Kor. 16:22 Hand. 1:4-13 & 2:1-3 Wag: • In eensgesindheid Ps. 133 • Liefde 1Kor. 13:1 • Gebeds volharding Kol. 4:2 OT. Wag- vertrou op die Here vir uitkoms. Ps. 25:3/5 Ps. 20 Ps. 39:7 Spr. 20:22 Jes. 40:28-31 Hy gee krag om: (Sag. 4:6) • te oorwin • Te bid • Antwoorde te kry Wag en bid!