Lewendewoord Centurion

Wouter vd Merwe Dawid se no 1 Vrou 15 April 2018 Oggenddiens

Informações:

Sinopse

Wouter van der Merwe 15 April 2018 - oggenddiens Wie was Dawid se no.1 vrou? Hy’t 8 vroue en nog byvroue gehad. (1Kron.3) Maar 3 was met ander mans getroud. Migal (1Sam.18:20-29 & 2Sam. 6:16-23) Sy 1ste was Saul se dogter. • verlief • Verander- Palti • Verag Abigajil (1Sam. 25) Nabal se vrou • vrees • Vereer • Verlief Batseba (2Sam.11 &12) Urija se vrou • Versuim • Vertroos (Ps.51) • Vergeef - vereer (Salomo 1Kon.2:19) Genade! Ons aanbid `n God van 2de kanse! Wie sou jy kies as Dawid se no. 1 vrou? Matt.1:6-7 (Maria) & Luk. 3:31-32 (Josef) Hy gebruik jou juis met jou gebrokenheid! Sy storie is opgemaak uit mense soos ek en jy! Gaan van nou af vorentoe! Luk.9:62 Ef. 2:6 - Troonperspektief