Lewendewoord Centurion

Wouter vd Merwe Vroue van die Bybel 24 Junie 2018

Informações:

Sinopse

Wouter van der Merwe 24 Junie 2018 - oggenddiens Vroue van die Bybel - Die bruid! Die Kerk van Jesus Christus! Ps. 45 2Kor.11:1-2 Inl. Bybel-tydse huwelik 1. Wie is die bruid? 2. Hoe word jy bruid? 3. Wat moet jy doen as bruid? Openb. 22:17