So Loop Hy Maar, Die Lewe En So

Episode 13 : So Loop Hy Maar - Lewe Soos 'n Bergbok en So

Informações:

Sinopse

Die coolste ou op Stellenbosch, Beer Adriaanse, is terug vir rondte twee. Ons praat oor genetiese manipulasie, bruinbere en wetenskaplikes wat soos diere lewe.  #soloophymaar