So Loop Hy Maar, Die Lewe En So

Episode 62: So Loop Hy Maar - Ludwig Binge en So

Informações:

Sinopse

'n Onbeskryflike gesprek met een van my oudste, heel beste vriende in die heelal...  Ek en die enigmatiese superforce akteur & skrywer, Ludwig Binge, reminisce oor die intimiteit (en soms kompleksiteit) van vriendskap, grootword, skooljare in verskillende jare maar dieselfde skool, universiteit, identiteit, liefde, verwarring, insecurity, die lewe, dood, karongelukke, euphoria, professional envy, pyn, angs, social media, drome, hoop, die toekoms, ouer word, menswees. En alles anders ook!