So Loop Hy Maar, Die Lewe En So

Episode 64: So Loop Hy Maar - Armand Aucamp en KOER

Informações:

Sinopse

Akteur en entrepreneur Armand Aucamp chat met ons oor sy nuwe projek, die Afrikaanse "dating"-app "KOER". Ons gesels oor hoe hy aan die idee gekom het, oor sy span, hoe die app werk en hoe die gewone Afrikaanse persoon vriende, penmaats, pasmaats en geselsmaats reg oor die wêreld kan vind.  Download dit! En geniet die episode!