Tuine Gemeente

28 - 10 - 2018 (Oggend) Venster Op DIE Realiteit

Informações:

Sinopse

Venster op DIE realiteit...Kyk weer! Eenskomende Sondag gaan ons weer uitgedaag word deur die woorde van Jesus: Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” Leef jy gedurig met beheer, mag en oordeel, of kan jy die diepe uitnodiging hoor dat ons anders kan KYK? Waarvan moet jy MINDER seker wees, sodat jy van MEER seker kan wees?