Tuine Gemeente

04 - 11 - 2018 (aand) In My Lyf - Seksualiteit

Informações:

Sinopse

"My LYF" Sondagaand gesels ons oor drifte, passies en wellus. Ons moet verstaan hoe die liggaamlike energie wat in elke mense opgesluit is ons kan help om sinvol te leef. Ons word uitgenooi om die onlosmaaklike band tussen seksualiteit (ons soeke) en spiritualiteit (God) te ontdek en te waardeer.