Tuine Gemeente

11 - 11 - 2018 (oggend)Bekeer Om Die Sirkel Te Voltooi

Informações:

Sinopse

Sondag vier ons weer GELOOF en LEWE. Ons is dankbaar vir die getuienis van 23 jongmense wat openbare belydenis van geloof aflê. ‘n Sirkel word voltooi om as oorgang te dien na ‘n volgende siklus. Ons elkeen word uitgenooi en uitgedaag om ons daagliks te bekeer om die sirkels van ons lewens te voltooi. Bekering is dus nooit ‘n bestemming nie, maar eerder ‘n FOKUS of RIGTING.