Paratus

Pienk Piekniek en die OOV

Informações:

Sinopse

In hierdie episode gesels ons met die voorsitter van die OOV, Vanessa Da Costa, oor wat die OOV behels en waar hulle betrokke is.  Ons loer ook in by Juf. Hanmari Pretorius om meer uit te vind oor die Pienk Piekniek.  Verder gaan ons deur al die sport vooruitsigte vir die week.