Klipkouers Potgooi

Episode 28: Mias van Vuuren

Informações:

Sinopse

Jacques Basson — Mias van Vuuren is die eienaar van Soapbox Promotions & Gifts. Hulle verskaf korporatiewe klere en geskenke en is een van die grootste verskaffers in Suid-Afrika.