Wat Met Willim Welsyn Podcast

Episode 182. - Donny Truter

Informações:

Sinopse

Donny Truter is 'n digter, skrywer, sanger en die groot gees agter die wiel van die band: Taleswapper.  Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.