Radio Scriptura
Pastoraal: Sosiale media en my kind
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 0:43:02
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Ons beleef 'n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die "virtuele god" in ons samelewing aanrig, duidelik sien in die siek geestestoestand van ons jong mense. Waarom raak ons kinders verslaaf aan aanlyn speletjies en sosiale media? Kan dit wees dat hulle verhonger is? Spandeer ons genoeg persoonlike, kwalieit tyd met hulle? - Hoe beinvloed sosiale media ons kinders se normes, waardes en geloofsoortuiging? - Wat is die invloed daarvan op ons kinders se denke, speeltyd en wêreldbeskouing? - Kan jy kies wat vir jou kind gevoer word, en het jong kinders daardie wysheid en insig in pag om positiewe sosiale media te kies? - Watter rol speel tegnologie en sosiale media op kinders se selfbeeld, verhoudings, sosiale - vaardighede en geestesgesondheid? - Het sosiale media beheer oor jou en jou kind, en hoe vorm dit jou kind fisies, emosioneel en sosiaal? - Wat is die wesenlike gevare van te veel sosiale media? - Hoe kan ons balans vind en riglyne instel, ten einde on