Harvester Church Olifantsriver Podcasts
Obstruksies tot geestelike gehoor
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Om God se stem te hoor en akkuraat te onderskei is die vertrekpunt asook die wese van ons verhouding met God. Ons leer uit die gelykenis van die saaier wat die obstruksies is om te kan hoor, luister en te verstaan. Oefen die praktiese lesse en ontwikkel jou geestelike luister vaardighede! (Luk 4:4-21)