Gereformeerde Kerk Graaff-reinet
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 55:55:26
- Mais informações
Informações:
Sinopse
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet: Geloof, Gawes, Gedrag. Preke en ander klankopnames.
Episódios
-
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
04/03/2024 Duração: 23min(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY
-
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel
26/02/2024 Duração: 27min(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
-
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood?
19/02/2024 Duração: 32min(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc
-
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig
12/02/2024 Duração: 33minHoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s
-
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie
05/02/2024 Duração: 25min(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
-
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"
29/01/2024 Duração: 31min(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ
-
Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons
29/01/2024 Duração: 29min(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q
-
Mark. 10:42-45| Vry om te dien
08/01/2024 Duração: 25min(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk
-
Jes. 43:18,19| Vergeet en kyk vooruit!
02/01/2024 Duração: 23min(1) Die Here beveel ons om nie in die verlede vas te steek nie, maar om (2) vooruit te beweeg na die vernuwing wat Hy bewerk! https://youtube.com/live/8DrqMCn4wno
-
Hand. 5:4| Die Heilige Gees is waarlik God en is geregtig op ons lof
27/12/2023 Duração: 24min(1) Ons sien bewyse van die Godwees van die Heilige Gees in die Bybel (2) en ook in sy eienskappe wat ooreenstem met die Vader en die Seun (3) daarom moet ons die Heilige Gees aanbid en loof as God omdat Hy waarlik God is. https://youtube.com/live/zMupHirrXtI
-
1 Pet. 1:15,19| Ons word gered om heilig te lewe vir God
18/12/2023 Duração: 24min(1) God red ons elkeen deur die offer van die vlekkelose Lam, Jesus Christus, (2) Daarom moet ons in dankbaarheid heilig leef. https://youtube.com/live/aGUkAI0jiog
-
1 Pet. 2:4,5| God kies sy Kerk sodat ons lewende offers aan Hom bring
11/12/2023 Duração: 24min(1) God uitverkies ons as sy heilige Kerk (2) wat lewend gemaak word deur Jesus Christus, die uitverkore hoeksteen (3) sodat ons onsself kan toewy aan Hom as lewende offers. https://youtube.com/live/vKo7YiJkRB8
-
Ps. 34| Psalms, Boek 1-Reeks: Die plan van aksie as ek op my laagste is
04/12/2023 Duração: 29minWanneer ons op ons laagste is: (1) moet ons die Here steeds prys, (2) sy goedheid proe, (3) en ontsag vir Hom hê. https://youtube.com/live/hSSFkq_5B-c
-
Jak. 1:22-25| Jakobus Reeks: Ontvang die Woord deur dit te dóén!
27/11/2023 Duração: 27minDrie redes waarom ons die Woord moet dóén: (1) as ons net die Woord hoor mislei ons onsself, (2) en groei ons nie, (3) maar as ons die Woord hoor en dóén word ons geseën! https://youtube.com/live/KSybQ3Yuujo
-
Ps. 33| Psalms, Boek 1-Reeks: 'n Lofsang pas by opregtes
20/11/2023 Duração: 30min(1) Christene sing, (2) as gevolg van die woord en werke van die Here! https://youtube.com/live/tVJkxOkdFds
-
Geselekteerde tekste| Die Woord en die weermag
13/11/2023 Duração: 37minDie Bybelse perspektief op (1) die wêreld, (2) die weermag en (3) die hoop wat ons het te midde van oorloë. https://youtube.com/live/mj2DOdgJrFQ
-
Jak. 1:19-21| Jakobus Reeks: Hoe ontvang jy die Woord?
06/11/2023 Duração: 29min(1) Egte Christenskap is om die ingeplante Woord te ontvang (2) met 'n gesindheid van ontvanklikheid, leergierigheid, nederigheid en sagmoedigheid https://youtube.com/live/2RF8v0MOfh0
-
Geselekteerde tekste| Geniet die werk van die Heilige Gees!
01/11/2023 Duração: 31minOns geniet (1) die skeppende en ordende werk van die Gees in die natuur en (2) veral die werk van die Gees in ons deur middel van die Here se gewone genademiddele! https://youtube.com/live/SfwWf_BL6NQ
-
Jak. 1:13-18| Jakobus Reeks: Wie se skuld is dit?
23/10/2023 Duração: 23minWanneer ons (1) in ons hart verlei word moet ons nie God die skuld daarvoor gee nie, want (3) Hy het ons verwek en is volkome goed vir ons! https://youtube.com/live/9Suuszs8Htw
-
Ps. 32| Psalms, Boek 1-Reeks: Die verligting wat vergifnis bring
16/10/2023 Duração: 32minHierdie Psalm leer ons (1) van God se vergifnis, (2) die verligting wat vergifnis vir ons bring en (3) die verstand wat ons nodig het. https://youtube.com/live/-ONvisAPlwg