Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 110:57:32
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episódios

  • Daniëlel en sy vriende slaag al die koning se toetse (Daniël 1:5-21)

    24/04/2025 Duração: 24min
  • Inleiding; Historiese agtergrond en geskiedenis (Daniël 1:1-4)

    23/04/2025 Duração: 26min
  • Paulus sal al Onesimus se moontlike skuld betaal. Sal jy? (Filemon 12-25)

    22/04/2025 Duração: 24min
  • Pleitrede vir Onesimus op grond van die liefde (Filemon 1-11)

    21/04/2025 Duração: 26min
  • Inleiding; agtergrond en oorsig oor Filemon

    18/04/2025 Duração: 26min
  • Hoe motiveer jy mense? Briefslot en toesegging van genade (Titus 3:3-15)

    17/04/2025 Duração: 25min
  • Tree altyd so op dat die eer van God verhoog word (Titus 2:9-3:2)

    16/04/2025 Duração: 24min
  • Leef tot opbou van die gemeenskap, nie tot diskrediet van die Evangelie nie (Titus 2:1-8)

    15/04/2025 Duração: 25min
  • Bestry geestelike bankrotskap (Titus 1:10-16)

    14/04/2025 Duração: 24min
  • Eienskappe om as ouderling te kan dien (Titus 1:3-9)

    11/04/2025 Duração: 25min
  • Inleiding; Titus wees 'n dienskneg met hoop (Titus 1:1-2)

    10/04/2025 Duração: 25min
  • Verdeling van die land; oorsigtelike samevatting van die boodskap (Esegiël 45:1-48:35)

    09/04/2025 Duração: 25min
  • Beskrywing van die tempel as simbool van God se heiligheid (Esegiël 40:1-44:31)

    08/04/2025 Duração: 25min
  • God se straf oor sy vyande is deel van sy heerskappy (Esegiël 39:1-29)

    07/04/2025 Duração: 25min
  • Israel sal teruggaan en sy vyande gestraf word (Esegiël 36:4-38:23)

    04/04/2025 Duração: 25min
  • Goeie en slegte leiers; straf oor Edom (Esegiël 34:1-36:3)

    03/04/2025 Duração: 25min
  • n Klaaglied oor die Farao; die Here vra van ons persoonlike verantwoordelikheid (Esegiël 32:17-33:33)

    02/04/2025 Duração: 24min
  • Egipte verlate, Assirië (die seder) sal val en 'n treurlied word oor die Farao gesing (Esegiël 30:1-32:16)

    01/04/2025 Duração: 26min
  • Teen Sidon en Egipte (Esegiël 28:20-29:21)

    31/03/2025 Duração: 24min
  • Tirus: van hoogste roem tot die diepste verval (Esegiël 26:1-28:19)

    28/03/2025 Duração: 25min
página 9 de 14